Home
EnterActive Productions | Tuesday, 07 September 2010
Login Form





Lost Password?
Events Calendar
S M T W T F S
29 30 31 1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30 1 2
Latest Events
Sat, Sep 11th, @11:00am - 12:00PM
Wielie Wielie Walie@Tom Burke
Polls
Waarvan hou jou kinders die MEESTE?
 
 
 
 
HAAS DAS STAAN DIE KOMENDE VAKANSIE DIE PAASHAAS SE VOETE VOL! PDF Print E-mail
Haas Das hou behoorlik konsert die komende Paasfees-vakansie!

Image

Dit is nou ses uur in Diereland en hier volg 'n BAIE belangrike aankondiging:

HAAS DAS HOU KONSERT DVD & BOEKE BESKIKBAAR HIER BY ONS! 

Gaan na die Haas Das webwerf

Haas Das is weer op sy pos en is gereed om vir jou die sappigste stories uit Diereland te bring.  Ja, Haas Das hou konsert is NOU beskikbaar op DVD en kan sommer hier bestel word op ons webtuiste! Kontak ons met jou detail en ons sal sommer vinning met jou in verbinding tree!

HOU OOK ONS VERTONINGS DOP~ die vertonings is in VOLLE swang en die Haas Das Wortelkoors het behoorlik die land beetgekry! ALMAL wil so graag Haas Das se vertoning sien! Sien jou daar...

 

 
 
   
     

 
Advertisement
© 2010 EnterActive Productions