Home arrow Our Services > arrow Children's Parties arrow Kinderpartytjies
EnterActive Productions | Friday, 25 July 2014
Login Form





Lost Password?
Events Calendar
S M T W T F S
29 30 1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 31 1 2
Latest Events
No events
Polls
Waarvan hou jou kinders die MEESTE?
 
 
 
 
Kinderpartytjies PDF Print E-mail
Mamma! Is jy raadop oor idees vir jou kleinding se partytjie – wat om die draai vir jou lê en wag? Kry jy skoon nagmerries en hartkloppings as jy dink aan die beplanning en al die reëlings soos: uitnodingingskaartjies, venues, lekkergoedpakkies, temas, ballonne, maatjies se naampies, geskenkies, versierings, koeke, eetgoed, vermaak en nog vele meer?

Jy kan ONTSPAN! Jou droom is vir ons in ‘n japtrap ‘n realiteit! Ons maak van jou spesiale dag ‘n reuse sukses.
 
Laat ons die beplanning, voorbereiding en sommer ook die dinkwerk vir jou doen! Saam-saam en speel-speel omskep ons ‘n nagmerrie in ‘n droom-mooi partytjie vir seuns en meisies!

ENIGE TEMA van 1 jaar tot 100 jaar!


  • Verjaarsdagkoeke
  • Geleentheidskoeke
  • Eetgoed vir oud en jonk
  • Eetpakkies met allerlei verrassings en snoeperye
  • Vermaak: Poppeteater, Gesiggieverf, Ballonvou, Skattejag, Survivor speletjies, Feëtjies, kreatiewe werkswinkels, ens.
  • Uitnodigings
  • Geskenkies

CHOOSE A THEME FOR YOUR CHILD'S BIRTHDAY PARTY CONSIDIRING THE FOLLOWING:

What is your child's favourite activity?
Who is your child's favourite character?
Does your child have an all involving interest in a specific theme or thing?
Does the time of year or season lend itself to a theme i.e. beach parties in the middle of winter just will not work.
Also consider favourite colours or letters for the theme.

SOME OF OUR THEMES:

FIRST TO THIRD PARTIES:

Winnie the Pooh
Farm
Minnie and Mickey Mouse
Nemo
Bugs and Butterflies
101 Dalmations
Barney
Babalela

ACTIVITIES:

Arts and Craft Workshop
Beading
Treasure Hunt
Experiments
Clowning
Balloon Sculpting
Face Painting
Party Games
Baking Party

GIRLS:

Barbie
Beach
Fairy
Butterflies
Tea Party
Bratz
101 Dalmations
My pony
Princess
Flower
Power Puff Girls
Teddy Bear Picnic
Ladybird

BOYS:

Batman
Spiderman
Pirates
Dinosaurs
Formula One
Army
Cars
Incredibles
Fireman
Space
Underwater
Airforce
Cowboys and Indians
Balls
Buzz Lightyear
On the Farm
Blue Bulls

TEENAGERS:

Dance/Disco
Arts and Craft workshop
Hippie Party
Hobo Party
Cros-dress Party
Witches and Wizards
Halloween
Beach Party

 
 
   
     

 
Advertisement
© 2014 EnterActive Productions