Home
EnterActive Productions | Monday, 06 February 2012
Login Form





Lost Password?
Events Calendar
S M T W T F S
29 30 31 1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 1 2 3
Latest Events
No events
Polls
Waarvan hou jou kinders die MEESTE?
 
 
 
 
BYBELSTORIES VIR KINDERS PDF Print E-mail
  

ONS HET BELUIST OM DIE BYBEL OP TE VOER!!!

UITEINDELIK!

Ons het besluit om die Bybel vir kindertjies op te voer! Wat 'n voorreg! Mammas en Pappas, Oumas en Oupas, Tannies en Ooms - bring daai kleinspan van julle en kom geniet 'n WONDERLIKE vertoning. 

Ons begin met Noag se ark en die gelykenisse van Jesus wat so lief is vir kindertjies en natuulik die vissies en die broodjies!

Almal, oud en jonk kom kuier saam met ons en BELEEF die wonderlike Woord van God - vanuit die oë van 'n kind!

Die mense kyk, ou Noag is skoon gek, dink hy die wolke gaan nou lek?

Hy bou 'n ark, op droë grond, 'n huis vir diere piepklein of groot en rond,

Die sonnetjie skyn en die lug is so blou...maar wat doen ou Noag daar?

Hy bou 'n ark sowaar!

 

Toe begin dit reën en reën en reën, die grote ark is toe 'n seën.

Al die diere kan na binne gaan, maar die sondige mense het almal vergaan!

Die sonnetjie skyn nie meer en die lug is grou, Noag het sy Ark mos klaar gebou.

Die Heer sal hul bewaar!

 

Binne in die Ark het Noag 'n grote taak,

O aarde, party diere wil net moeilikheid maak...

Noag lees hul die leviete voor...

Toe sing hul almal in die Ark se koor!

 

 
 
   
     

 
Advertisement
© 2012 EnterActive Productions