|
Die Babalela was nie net in die bos en die stad nie, maar het al by 'n hele paar ander plekke gaan kuier. Blaai gerus deur die fotoalbums en kom kyk wanneer jou vertoning se foto's opgelaai word. Kies 'n album uit die lys aan die regterkant, of verander die albums met die "<< Prev - Next >>" skakels. Blaai deur die albumfoto's deur die pyltjies op die foto te kliek, en kliek in die middel van 'n foto om 'n groter weergawe te sien. |
|
Read more...
|
|
|

Die Babalela het amper geen voorstelling nodig nie. Hierdie oulike, pers karaktertjie het al diep in die harte van heelwat maaitjies ingekruip en elke dag is daar nog iemand wat die avonture van die Babalela meeleef. "Diep, diep in 'n donker bos...waar die son net soms deur die takke loer. Diep, diep in 'n donker bos...waar die varings welig, diepgroen staan. Diep, diep in 'n donker bos in 'n hol boomstop, net onder 'n blaar, woon...DIE BABALELA" |
|
Read more...
|
|
|