Fochville 15 September 2006
Die Babalela het in 2006 by Fochville Laerskool gaan kuier. Kyk hoe oulik lyk die maatjies se gesiggies en hoe vasgenael sit hulle en kyk na die opvoering.