Oor Ons

Jou Droom is Ons Realiteit

Geskiedenis, Misie en Visie

EnterActive Productions is onder die top innoveerende Produksie maatskappye in Suid-Afrika en oor die afgelope 17 jaar werk ons hard daaraan om ons handelsmerk te ontwikkel.

Gestig in 1998 met ‘n paar honderd rand as kapitaal en as ‘n tuisgebaseerde besigheid het die maatskappy ontwikkel van ‘n nederige begin tot een van ons land se top kinderproduksiemaatskappye in Suid-Afrika.

Dit kon slegs bereik word deur om fondasies te lê gebasseer op gesonde ekonomiese beginsels.

EnterActive Productions streef om ons kliënte te voorsien van innoveerende oplossings wat ontwikkel is deur opgevoede inligting, beste praktyk en erkende industrie-standaarde. Deur ons kennis en beduidende ondervinding in die industrie, bied ons waarde aan ons kliënte se projekte en bou ons lang-termyn verhoudings wat wedersyds voordelig is.

Ons gee ons kliënte oplossings wat waarde voeg aan hul bedrywighede en gee hulle die mededingende voordeel.Ons neem kwaliteit en kliëntediens baie ernstig op. Ons doel is om nuuskierigheid te stimuleer met ons opwindende, kreatiewe en opvoedkundige benadering.

Ons bied ‘n diverse gebied van ondervinding en bied aan ons kliënte ‘n hele nuwe vlak van vermaak met ons talentvolle, kreatiewe en vindingryke personeel.

EnterActive Productions is verbind aan hul kliënte om hulle te voorsien van produksies wat verwagtinge oortref. Ons bied kommer-vrye, begrotingsbewuste produksies en vermaak aan besighede, inrigtings en ander individue. Ons wye reeks van vertonings en werkswinkels sluit meer as 2000 oorspronklike tekste in waarby daar daagliks nog gevoeg word.