| Babalela@Lungile |
|
|
|
Friday, 14 March 2008 |
by
This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it
|
Hits : 546 |
|
Babalela 
Diep, diep in ‘n donker bos waar die son net soms deur die takke loer...Diep, diep in ‘n donker boswaar die varings welig, diepgroen staan...Diep, diep in ‘n donker bosin ‘n hol boomstomp, net onder ‘n blaar...Woon die Babalela...en... Wrrrumpie, die haastige en lastige wurm; die humeurige Knortand wat na almal hap met sy rye skerp tande; Potifant met sy reuse pote, wat kyk waar hy trap, maar nie altyd trap waar hy kyk nie; die nuuskierige Meermoskat; en agt Fripperwakkies wat nie ophou kwetter nie.” |
| | |
|
Location: LUNGILE TEATER
Contact: SANTIE: 082 825 5305 /
This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it
|
| Totiusweg #90
Poortview
Roodepoort
|