| Babalela@Kierieklapper-fees |
|
|
|
Friday, 10 August 2007 |
by
This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it
|
Hits : 895 |
|
Babalela Diep, diep in ‘n donker bos waar die son net soms deur die takke loer...Diep, diep in ‘n donker boswaar die varings welig, diepgroen staan...Diep, diep in ‘n donker bosin ‘n hol boomstomp, net onder ‘n blaar...Woon die Babalela...en... Wrrrumpie, die haastige en lastige wurm; die humeurige Knortand wat na almal hap met sy rye skerp tande; Potifant met sy reuse pote, wat kyk waar hy trap, maar nie altyd trap waar hy kyk nie; die nuuskierige Meermoskat; en agt Fripperwakkies wat nie ophou kwetter nie.” Vrydag 10 Augustus 2007 om 10:00 |
Location: Kierieklapper Kunstefees in Potgietersrus
Contact:
This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it
|