Home arrow Event Calendar
EnterActive Productions | Sunday, 20 May 2012
Login Form





Lost Password?
Events Calendar
S M T W T F S
29 30 1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 31 1 2
Latest Events
No events
Polls
Waarvan hou jou kinders die MEESTE?
 
 
 
 
Event Calendar
Previous month Previous day Next day Next month
See by year See by month See by week See Today Search Jump to month
Babalela@NG-Driehoek Print
Saturday, 11 August 2007 by  This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it Hits : 942

Babalela 

Diep, diep in ‘n donker bos waar die son net soms deur die takke loer...Diep, diep in ‘n donker boswaar die varings welig, diepgroen staan...Diep, diep in ‘n donker bosin ‘n hol boomstomp, net onder ‘n blaar...Woon die Babalela...en...

Wrrrumpie, die haastige en lastige wurm; die humeurige Knortand wat na almal hap met sy rye skerp tande; Potifant met sy reuse pote, wat kyk waar hy trap, maar nie altyd trap waar hy kyk nie; die nuuskierige Meermoskat; en agt Fripperwakkies wat nie ophou kwetter nie.”

Saterdag 11 Augustus 2007 om 11:00

Location: NG Kerk Driehoek, Vanderbijlpark
Contact: Harm by 072 199 1317
harmk@mweb.co.za

Back

 
   
     

 
Advertisement
© 2012 EnterActive Productions