Die kaskenades van Jakkals en Wolf

May 13, 2016

Die-kaskenades-van-Jakkals-en-Wolf

Arme Wolf! Waar jy ook al kom, probeer die skelm jakkals hom ‘n streep trek. Die hare waai behoorlik – en saam beleef die twee allerhande skreeusnaakse avonture.

Afrikaanse kinders is al geslagte lank versot op Jakkals en Wolf se manewales en almal sal baie opgewonde wees om te weet dat Jakkas en Wolf se manewales vir die eerste keer te siene sal wees op Atterbury Teater se verhoog!

8 Julie 2016 @ 11h00

R90 per kaartjie

Bespreek by Computicket of Navrae by Yolandie Kapp – 012 361 7331 / 082 572 2408

Leave a reply
Touring through LimpopoGhoema Musiek Toekennings: Bennie is genommineer!

Leave Your Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *