Kry jou Babalela CD NOU!

May 13, 2016

Babalela CD

Met hierdie CD, wat die stories (geskryf deur Martie Preller) en liedjies uitbeeld deur middel van uitstekende narratief, puik karakterisering en sang, sal storietyd nooit weer dieselfde wees nie.

Dulinda Pieters (EnterActive Productions), Sony Music, LAPA Uitgewers

Leave a reply
Ghoema Musiek Toekennings: Bennie is genommineer!

Leave Your Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *